Related products
-
TAS Agricultural Sciences Gr12 2in1 Caps
Request QuoteThis 2in1 study guide presents the challenging content material of Grade 12 Agricultural Sciences in an easy-to-use format that stimulates consistent revision as well as pre-exam consolidation.
Key features:
- Illustrated skills summary
- Curriculum-based check lists per topic
- Comprehensive terminology lists per topic
- Questions and answers per topic
- Exam papers and memos
- Answers and memos in a separate booklet
-
TAS Ekonomie Gr10 3in1 Kabv
Hierdie Graad 10 Ekonomie 3in1 studiegids gebruik ?n logiese, maklik-om-te-volg benadering om die kernkonsepte van hierdie vak aan jou bekend te stel. Hierdie boek illustreer die skakels tussen verskeie ekonomiese faktore wat hierdie komplekse vak so interessant maak, baie gemaklik en laat jou toe om seker te wees van sukses. Die fokus is op begrip, eksamenvoorbereiding en die l? van ?n stewige grondslag vir Ekonomie in Graad 11 en 12.
Sleutelkenmerke:
- Omvattende notas en uitgewerkte voorbeelde per kwartaal
- Onderwerpgebaseerde en kwartaalgebaseerde vrae
- Antwoorde op alle vrae
- 2 eksamenvraestelle en ?memo?s
-
TAS Besigheid Studies Gr11 3in1 Kabv
Request QuoteHierdie Graad 11 Besigheidstudies 3in1 studiegids neem jou stapsgewys deur die KABV-kurrikulum. Dit vereenvoudig konsepte met behulp van bondige verduidelikings, nuttige illustrasies, inligting in kolpuntstyl en tabelformaat. Maklike begrip is belangrik en hierdie studiegids met sy metodiese benadering wat lig werp op die inhoud, verseker juis dit.
Sleutelkenmerke:
- Omvattende notas per kwartaal
- Eksamenvrae per onderwerp
- Antwoorde op alle vrae
- Eksamenvraestel en -memo
-
TAS Consumer Studies Gr12 3in1 Caps
Request QuoteThis Grade 12 Consumer Studies 3in1 study guide is a dependable, easy-to-follow study aid for every learner in this subject. It contains thoroughly researched notes, clear illustrations, study tips, exercises and exam papers. The bulleted notes, relevant diagrams and logical layout aid understanding and accessibility of the curriculum content.
Key features:
- Comprehensive notes and tips
- Questions and answers per topic
- Exam paper and memo