Related products
-
TAS EMS Gr9 3in1 (Set)
Request QuoteThis Grade 9 EMS 3in1 study guide makes challenging subject matter easier to understand. All three EMS modules are broken down into practical, bite-sized topics and presented in a user-friendly way. The logical approach and clarity of the notes guide the learner through each content area, with graded questions and annotated answers to provide ongoing self-assessment.
Key Features:
- Logical, explanatory notes
- Learner-friendly diagrams
- Helpful activities and answers
- Exam paper and memo
- Photocopiable template book
-
TAS Besigheid Sudies Gr 10 3in Kabv
Request QuoteHierdie Graad 10 Besigheidstudies 3in1 studiegids gebruik omvattende notas, duidelike, maklik-om-te-volg verduidelikings, noukeurig uitgesoekte vrae en antwoorde om jou moeiteloos deur die Graad 10 KABV-kurrikulum te lei. Soos jy teen jou eie pas deur die studiegids werk, sal jy ?n voortdurende en merkbare verbetering in jou begrip en eksamentegniek agterkom.
Sleutelkenmerke:
- Omvattende notas per kwartaal
- Eksamenvrae per onderwerp
- Antwoorde op alle vrae
- Eksamenvraestel en -memo
-
TAS Besigheidstudies Gr12 3in1 kabv
Request QuoteHierdie Graad 12 Besigheidstudies 3in1 studiegids bied die vakinhoud in ?n toeganklike, georganiseerde formaat aan. Dit versterk jou kennis met behulp van kolpuntopsommings, ge?llustreerde diagramme en tabelle. Eksamenvrae uit onlangse KABV-eksamens aan die einde van elke onderwerp maak dit moontlik dat jy jou begrip kan toets en jou vaardighede oefen.
Sleutelkenmerke:
- Omvattende notas per kwartaal
- Eksamenvrae per onderwerp
- Antwoorde op alle vrae
- Eksamenvraestel en -memo
-
TAS Ekonomie Gr12 3in1 Kabv
Request QuoteHierdie Graad 12 Ekonomie 3in1 studiegids gebruik verstaanbare verduidelikings en illustrasies om jou ‘n dieper begrip van hierdie uitdagende vak se kernkonsepte te gee. Die noukeurig gegradeerde vrae moedig jou ?aan om jou vakinsig, eksamenvaardighede, en dus jou eksamenprestasie, voortdurend te verbeter.
Sleutelkenmerke:
- Stapsgewyse, metodiese benadering
- Omvattende notas en uitgewerkte voorbeelde per kwartaal
- Onderwerpgebaseerde en kwartaalgebaseerde vrae
- Antwoorde op alle vrae
- Eksamenvraestel en ?memo